
Hitte Vannie Teerpad
Hitte Vannie Teerpad - Songs Van Die Liedjieboer (Afrikaans, Paperback)
R 52.00
Loot ยท checked Today
- Average
- R 52.00
- Lowest seen
- R 13.00
- Highest seen
- R 52.00
- Last change
- R 16.00
- First indexed
- 24 Sep 2022
- Vendor
- Loot
Hierdie bundel is 'n keur uit Anton se liedjies; (hi)stories en "his stories", fabels en feite. Goosen se musiekloopbaan strek reeds oor 25 jaar - 15 albums, 2 SARIE-toekennings, 2 SAMA-toekennings en 'n Geraas-toekenning (2002) vir sy bydrae tot Afrikaanse musiek. Sy werk word gekenmerk deur reisverhale (Liedjieboer), kulturele ontwaking (Lappiesland) en stedelike beskouings (City/Stad).