
Hoe Om Drakonees Te Praat
Hoe Om Drakonees Te Praat (Afrikaans, Paperback)
R 220.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 186.00
- Lowest seen
- R 139.00
- Highest seen
- R 220.00
- Last change
- R 34.00
- First indexed
- 14 May 2017
- Retailer
- Loot
Description
Harwarrus horribalus heldehelm die derde was n meesterlike swaardvegter en draakfluisteraar, en die grootste wiking-held wat nog ooit gelewe het. Tandloos is gevang, die nanodraak gaan opgevreet word en honger haaiwurms le op die loer. Harwarrus moet weer eens kophou en bewys hy's 'n held...