Hoekom Die Walvisse Gekom Het

Hoekom Die Walvisse Gekom Het

Hoekom Die Walvisse Gekom Het (Afrikaans, Paperback)

R 199.00

Loot ยท checked 27 Sep 2026

View at Loot
Average
R 153.00
Lowest seen
R 143.00
Highest seen
R 199.00
Last change
R 46.00
First indexed
07 May 2020
Retailer
Loot

Description

Die Voelman toor en vervloek mense. Moenie met hom praat nie. Bly ver van hom af weg. Gracie en Daniel word gewaarsku om nie naby die Voelman te kom nie, maar 'n boodskap in die sand laat hulle besef dat hy anders is as wat almal dink. Hulle verdwaal een nag in digte mis en beland alleen op 'n verlate eiland. Is die Voelman se stories waar? Is die plek vervloek?