
Hoekom Praat Grootmense So Snaaks?
Hoekom Praat Grootmense So Snaaks? (Afrikaans, Hardcover)
R 199.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 167.00
- Lowest seen
- R 143.00
- Highest seen
- R 199.00
- Last change
- R 32.00
- First indexed
- 10 Dec 2019
- Retailer
- Loot
Description
Grootmense praat darem vreeslik snaaks! Eers is dit oor blompotte langs jou kop en geld wat nie op rûe groei nie, dan weer oor honde en katte wat uit die lug uit reën en kraaie wat tonge steel… verbeel jou!
Maar wat nog snaakser is, is dat prinses Vlooi al hierdie dinge kan sien wanneer sy haar groot pienk bril opsit.
Wanneer haar bril haar bruin oë soos twee heerlike sjokoladekoekies laat lyk, weet Vlooi sommer dadelik: nou gaan die poppe dans. Regtig!