Hoop In Tye Van Nood

Hoop In Tye Van Nood

Hoop In Tye Van Nood - Oordenkings Oor Psalms (Afrikaans, Paperback)

R 147.00

Loot · checked 27 Sep 2026

View at Loot
Average
R 147.00
Lowest seen
R 147.00
Highest seen
R 147.00
Last change
R 0.00
First indexed
27 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Kort op die hakke van die eerste titel in die nuwe Bybelstudiereeks, Ontdek God in die Bybel, is daar nou ’n nuwe dagstukkieboek uit Benescke se pen. Hoop in tye van nood.

Daaglikse oordenkings oor Psalms is nie net 31 daaglikse oordenkings vir die individu nie, maar kan ook dien as ’n Bybelstudieboek vir groepe.

In dieselfde trant as Ontdek God in die stories van mense behandel Benescke elke hoofstuk van Psalms aan die hand van ’n inspirerende, ware storie uit iemand se lewe.