Hy kom met die Skoenlappers

Hy kom met die Skoenlappers

Hy kom met die Skoenlappers (Afrikaans, Paperback)

R 267.00

Loot · checked Yesterday

View at Loot
Average
R 224.00
Lowest seen
R 224.00
Highest seen
R 267.00
Last change
R 43.00
First indexed
25 Oct 2022
Retailer
Loot

Description

Hoe kyk ’n mens terug na jou lewe en wens jy het ‘n ander vurk in die pad geneem? Wat sou gebeur het as? As?

In dié diep ontroerende novelle toor die skrywer soos ’n alchemis van ouds met verdriet en spyt. Dit is ’n liefdesroman, ’n elegie aan die verlore liefde. Die verteller verlang terug na Anders, na Jena, na Duitsland. Maar die verlede spoel ’n mens rond soos die see.

Nou is dit te laat. Vir altyd te laat.