Iets Ver En Nuut

Iets Ver En Nuut

R 63.00

Takealot · checked 11 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 63.00
Lowest seen
R 63.00
Highest seen
R 63.00
Last change
R 0.00
First indexed
13 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Vir die leunstoelreisiger, maar ook vir diegene wat dalk reise na die Verre Ooste, die Midde-Ooste en Europa beplan en wil lees hoe 'n ander Suid-Afrikaner hierdie plekke ervaar het.
As Suid-Afrikaner wat in Engeland woon, het Andre Pretorius die geleentheid om plekke te besoek wat vir die meeste van ons net drome bly. Maar met sy uitstekende skryfwerk bring hy in hierdie boek talle van die eksotiese plekke naby sy lesers. Hy laat ons deel in die soektog na 'n kelim in die mark van Marrakesj, in die nostalgie van Nobelpryswenner Orhan Pamuk se Istanboel, in die verhewe skoonheid van die St. Pieterskerk in Rome en in 'n bootrit op die magtige Irrawaddy-rivier in Birma gedurende die reenseisoen wanneer dit voel asof die waters van hemel en aarde versmelt. Daar is ook vermaaklike oomblikke, soos wanneer hy aan 'n wynproe-cum-marathon in die Medoc-vallei deelneem (met voorspelbare gevolge) en wanneer hy met net 'n klein lappie as bedekking dit na 'n openbare bad in Boedapest waag. Andre Pretorius woon en werk in Cambridge, Engeland. Hy skryf gereeld bydraes vir Media24 se Afrikaanse koerante oor gebeure en plekke in die buiteland en is bekend onder die lesers van Saterdae se By.