
Iewers Vlieg Daar Fairy Dust
Iewers Vlieg Daar Fairy Dust (Afrikaans, Paperback)
R 253.00
Loot · checked 17 days ago
- Average
- R 244.00
- Lowest seen
- R 198.00
- Highest seen
- R 253.00
- Last change
- R 9.00
- First indexed
- 03 Apr 2022
- Retailer
- Loot
Description
Elmien droom daarvan om eendag ná skool ’n dokter te word. Maar waar sy vandaan kom, is dit ’n gróót droom. Hoewe 717 is die amptelike naam van die plakkerskamp waar sy die aantreklike Ruan ontmoet en uit die nare oom Bok se vatterige kloue moet probeer bly. ’n Onvergeetlike Aspoester-verhaal wat wys dat drome kan waar word …