- Average
- R 345.00
- Lowest seen
- R 199.00
- Highest seen
- R 345.00
- Last change
- -R 146.00
- First indexed
- 13 Oct 2023
- Retailer
- Takealot
Description
Reis saam na die Nimmer-Immer-Bos, waar 'n w reld van stories wag! Hier is sestig tydlose verhale, byeengesoek en oorvertel deur Linda Rode, sprokiesliefhebber en skepper van immergroen bundels soos Goue lint, my storie begint en Stories vir die vaak.
Fiona Moodie (veral bekend vir Fynbosfeetjies en Vetplantfeetjies, saam met Antjie Krog) se illustrasies is handgeverfde dro naaldetse en maak van die boek 'n kunsskat om te waardeer en te bewaar.
Fiona Moodie (veral bekend vir Fynbosfeetjies en Vetplantfeetjies, saam met Antjie Krog) se illustrasies is handgeverfde dro naaldetse en maak van die boek 'n kunsskat om te waardeer en te bewaar.