In die Stille Agterkamer

In die Stille Agterkamer

In die Stille Agterkamer - Gedigte by Skilderye van Jan Mankes 1889 - 1920 (Afrikaans, Paperback)

R 294.00

Loot · checked 21 days ago

View at Loot
Average
R 294.00
Lowest seen
R 292.00
Highest seen
R 340.00
Last change
-R 27.00
First indexed
05 Oct 2024
Retailer
Loot

Description

Met die bundel beeldgedigte stel Marlene van Niekerk op ’n oorspronklike en toeganklike manier die minder bekende Nederlandse skilder Jan Mankes (1889-1920) bekend. Sy lewer daarmee nogeens ’n bewys van die vernuwende aard van haar werk. Die bundel bevat ’n dosyn of wat skilderye, in kleur afgedruk, telkens vergesel van ’n beeldgedig in Afrikaans met die Nederlandse vertaling daarvan op die volgende bladsy. Beskryf as “’n poetiese kragtoer”.

Similar products