
In die withaak se skadu
In die withaak se skadu - en ander oom Schalk Lourens-stories (Afrikaans, Paperback)
R 236.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 236.00
- Lowest seen
- R 153.00
- Highest seen
- R 275.00
- Last change
- -R 39.00
- First indexed
- 13 Dec 2023
- Vendor
- Loot
Oom Schalk Lourens, die voorste storieverteller in die Transvaal, sit reg op sy riempiesbank om sy gewildste stories met jou te deel: Willem Prinsloo se perskebrandewyn, Die Rooinek, Die musiekmaker en al die ander stories uit Mafeking Road, die bundel wat Herman Charles Bosman gevestig het as Suid-Afrika se gunstelingskrywer hier volledig herstel uit die oorspronklike bronne.