In Doodsgevaar

In Doodsgevaar

In Doodsgevaar - Die Ervarings Van Kapt. J.J. Naude Tydens Die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 (Afrikaans, Hardcover)

R 220.00

Loot · checked Yesterday

View at Loot
Average
R 172.00
Lowest seen
R 167.00
Highest seen
R 220.00
Last change
R 48.00
First indexed
25 Sep 2020
Retailer
Loot

Description

Min verhale uit die Anglo-Boereoorlog het lesers só aangegryp as die avonture van die Boere-James Bond, kaptein Koos Naudé(1876-1956).

Onvergeetlik is avonture soos dié waarin hy 'n Engelse uniform vrylik in die besette Pretoria rondbeweeg, die Engelse offisiere se spogperde steel, tien keer gedurende die oorlog die stad in die geheim as spioen besoek en 'n groep vroue organiseer om die spioenasie van die ontbinde Geheime Diens voort te sit. Sy avonture, wat in 1904 vir die eerste keer onder die titel In doodsgevaar gepubliseer is, is in 1940 deur G.D. Scholtz verwerk en heritgegee.

Dié boek het intussen een van die klassieke verhale van die Anglo-Boereoorlog geword.