
In Mamelodi Het Ek My God Gevind
In Mamelodi Het Ek My God Gevind - My Lewe In die Township en Hoe Dit My Geloof Verander Het (Afrikaans, Paperback)
R 264.00
Loot · checked 22 days ago
- Average
- R 215.00
- Lowest seen
- R 189.00
- Highest seen
- R 264.00
- Last change
- R 49.00
- First indexed
- 31 Aug 2018
- Retailer
- Loot
Description
In 1982 aanvaar Nico Smith ’n beroep na die NG Kerk in Afrika se Mamelodi-gemeente. Hy en sy vrou laat hulle gemaklike lewe agter en gaan bly in Mamelodi. Hier leer Nico en Ellen rêrig die hart van Mamelodi se mense ken, en beleef swaarkry saam met hulle. Hulle leer wat dit beteken om swart te wees in Suid-Afrika onder apartheid. Hulle leer ’n ander God ken, nie die God van Nico se vaders nie, maar die God van die verworpenes en die verdruktes.