In My Vel

In My Vel

R 215.00
4.8(4)

rated at Takealot · checked 6 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 215.00
Lowest seen
R 215.00
Highest seen
R 215.00
Last change
R 0.00
First indexed
20 Sep 2026
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    In My Vel

    4.8(4) Checked 6 days ago

    R 215.00

    View
  • Loot

    In My Vel

    Checked 5 days ago

    R 267.00

    +R 52.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Tydig, snaaks en nodig. 'n Verhaal van navigasie, deur twee stede, deur 'n hart. 'n Dokument vir ons tyd. - Kabous Meiring. Azille Coetzee gaan studeer in Nederland, kry 'n Nederlandse lover en besluit om in Europa aan te bly.
Tydig, snaaks en nodig. 'n Verhaal van navigasie, deur twee stede, deur 'n hart. 'n Dokument vir ons tyd. - Kabous Meiring. Azille Coetzee gaan studeer in Nederland, kry 'n Nederlandse lover en besluit om in Europa aan te bly. Dis bevrydend om net een wit mens tussen talle te wees. En daars die sosiale gelykheid, die wonderlike musiekkonserte, internasionale kunsuitstallings, en wereldbekende filosowe se praatjies wat haar passievol interesseer.

Maar iets voel nie reg nie ... Die vraag bly: Waar kom sy "werklik" vandaan, en waar hoort sy? In my vel is 'n uiters leesbare verhaal van identiteit, reis en liefde: intiem, eerlik en slim - met selfs'n bietjie seks, drugs & rock 'n roll.

What's in the box
1 x Book

Similar products