
In sneeu geskryf
In sneeu geskryf (Afrikaans, Paperback)
R 99.00
Loot · checked 22 days ago
- Average
- R 99.00
- Lowest seen
- R 99.00
- Highest seen
- R 99.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 27 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
In Rusland aan die begin van die twintigste eeu vind twee priesters vertroosting in mekaar se arms teen die Siberiese winter en die bloedige opmars van die Rooi Leer. Dekades later, op 'n kontinent duisende kilometers ver, verruil jong Heinrich sy sukkelbestaan in 'n Karoo- dorpie vir die kitsrykdom wat 'n somer by Sizzlers, 'n bordeel in Seepunt, hom beloof. Hier werk hy saam met Stallion, Randy en Cool Daddy. Vir sy kliente is hy Frikkie, 'n boerseun wat hul wildste fantasiee waar maak. Wanneer 'n klient een aand vir hom 'n gedig oor sneeu voordra, ruk hy Heinrich aan die hart. Later loop Heinrich die man, Bertus, in 'n kuierplek raak waar die ouens van Sizzlers uithang. Wat hulle twee nie weet nie, is dat die kelner wat vir hulle shooters aandra, teen 'n waansinnige moorddadigheid in sy eie kop baklei. Die ware Sizzlers-moorde van 2003 vind op besondere wyse neerslag in Francois Loots se verhaal. In sneeu geskryf knoop die lotgevalle van uiteenlopende karakters vernuftig saam hartverskeurend, koelbloedig en anderkant die grense van ruimte en tyd.