2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 169.00
- Lowest seen
- R 169.00
- Highest seen
- R 169.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 11 Oct 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Leer hoe om ’n ruimtevaarder, wetenskaplike, dokter of ingenieur te word in hierdie opwindende nuwe reeks propvol nuttige inligting en interessante feite
oor die lewens van hierdie verskillende beroepsmense. Hierdie reeks sluit in Ruimtevaarder in opleiding, Wetenskaplike in opleiding, Dokter in opleiding en Ingenieur in opleiding.
Met oorgenoeg nuttige inligting en interessante feite oor die lewens van hierdie verskillende beroepsmense, sal hierdie boeke jong lesers leer hoe om wiskunde en wetenskap te gebruik om die wêreld te ontdek, mense se lewens te red en geboue en masjiene te bou. Eenvoudige aktiwiteite help kinders om hul vaardighede op ’n prettige wyse te toets en die inligting wat hul geleer het te versterk.
Kan die kind ’n ruimtetuig herstel, ’n chemiese reaksie veroorsaak, die perfekte verband draai of ’n wolkekrabber bou? Loer binne-in een van hierdie interaktiewe boeke en vind uit hoe! Ruimtevaarder in opleiding leer die jong leser alles oor die ruimte, sterrekunde en die lewe aan boord die Internasionale Ruimtestasie.
Wetenskaplike in opleiding leer kinders oor basiese chemie, biologie en fisika. Dokter in opleiding vertel die leser hoe dokters, verpleegsters en paramedici lewens red. Ingenieur in opleiding wys jong kinders hoe ingenieurs wiskunde en wetenskap gebruik om die geboue en masjiene te bou wat ons elke dag sien.

What's in the box
1 x Book