
Ink en Ander Verhale: Gr 10 EAT Kortverhaalbundel
Ink en Ander Verhale: Gr 10 EAT Kortverhaalbundel (Afrikaans, Paperback, Skool UItgawe)
Loot · checked 9 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 197.00
- Lowest seen
- R 103.00
- Highest seen
- R 197.00
- Last change
- R 9.00
- First indexed
- 31 Jan 2018
- Retailer
- Loot
Loot Cheapest
Ink en Ander Verhale: Gr 10 EAT Kortverhaalbundel
Checked 9 days ago
ViewR 197.00
Takealot
Ink en ander verhale : Gr 10: Kortverhaalbundel : Eerste addisionele taal5.0(7) Checked Yesterday
ViewR 199.00
+R 2.00
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Die 25 verhale in hierdie opwindende bloemlesing is spesiaal uitgesoek om tot moderne jongmense se leef-, taal- en ervaringswêreld te spreek. Daar is romantiese stories, liegstories en lagstories, stories wat jou sal laat naels kou, en ernstiger verhale om jou uit te daag en jou te laat nadink.
Hierdie lekkerleesbundel bevat verhale deur van die bekendste en mees bekroonde Afrikaanse skrywers asook ’n handvol opwindende nuwe stemme, insluitend: Johan Bakkes, Chris Barnard, Willemien Brümmer, Christo Davids, E.K.M. Dido, Carina Diedericks, Nelia Engelbrecht, Willem Fransman, Maya Fowler, J.M. Gilfillan, Erns Grundling, P.J. Haasbroek, Jaco Jacobs, Elsa Joubert, Wendy Maartens, Elias P. Nel, Modikwagae Joseph Pholo, Riana Scheepers, Solet Scheeres, Braam van der Vyer, Jan van Tonder, Paul C. Venter, Fanie Viljoen en George Weideman.
- Nasionaal voorgeskryf vir Afrikaans EAT Graad 10 (Kortverhaalbundel)
- Bevat agtergrondinligting oor elke skrywer, asook ’n inleiding by elke verhaal.
- Pre- en postlees-aktiwiteite en -vrae
- Volledig uitgewerkte antwoorde
- ’n Woordelys met literêre terme
- ’n Woordelys met eksamenterme