Innie skylte vannie Jirre

Innie skylte vannie Jirre

R 205.00

Takealot · checked 5 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 227.32
Lowest seen
R 185.00
Highest seen
R 245.00
Last change
-R 40.00
First indexed
20 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Keer die beerlou van onse lyfte af weg en draai tog net onse lewe wee bietjie reg: lattie hyl ons nie innie nagte so matlik slattie, ennie trane ons nie oppie mirrag skierlik vattie. Hierdie kosbare versameluitgawe van Innie skylte vannie Jirre: Griekwapsalms en ander gedigte val saam met Afrikaans se 100-jarige viering as amptelike landstaal. Die geliefde en ontslape prof. Hans du Plessis se verwerkings van bekende Psalms en ander Bybelverse in aardse Griekwa-Afrikaans sal lesers opnuut aangryp en ontroer. Sedert die bundel se eerste verskyning in 2002 is daar meer as 100 000 eksemplare verkoop en die boek is ook daardie jaar deur die Christelike Boekhandelvereniging as die beste Christelike boek aangewys. Die legendariese sanger Randall Wicomb het verskeie van die gedigte getoonset en opgevoer. Innie skylte vannie Jirre se Afrikaans-100-gedenkuitgawe is 'n waardevolle kleinood wat op elke liefhebber van Afrikaans se boekrak hoort.