Is dit al?

Is dit al?

R 121.00

Takealot · checked 16 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 23.00 at Loot

Loot sells it for R 98.00. Compare every offer

Average
R 121.00
Lowest seen
R 121.00
Highest seen
R 121.00
Last change
R 0.00
First indexed
24 Sep 2026
Retailer
Takealot
  • Loot Cheapest

    Is Dit Al?

    Checked 29 Sep 2026

    R 98.00

    View
  • Takealot This listing

    Is dit al?

    Checked 16 days ago

    R 121.00

    +R 23.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Dirk kuier by sy oupas, maar hy moet steeds skool toe gaan. Daarom het sy oupas vir hom 'n fiets aanmekaargesit.
"My fiets het altyd pap bande gehad." "Bande? Bande? Jy was gelukkig. My fiets het nie eens bande gehad nie. Ek het op 'n fiets met houtwiele gery. En die saal was altyd 'n bietjie los." "Is dit al? My fiets het vierkantige houtwiele gehad, geen saal nie en slegs een pedaal." Dirk kuier by sy oupas, maar hy moet steeds skool toe gaan. Daarom het sy oupas vir hom 'n fiets aanmekaargesit. As Dirk versigtig uitwys dat die fiets 'n bietjie lendelam is, begin die oupas grootpraat oor die teespoed wat hulle moes trotseer om betyds by die skool uit te kom. 'n Skreeusnaakse verhaal!