
Isinye, Die Grootmaak-kind
Isinye, Die Grootmaak-kind (Afrikaans, Paperback, Reissue)
R 78.00
Loot ยท checked 2 days ago
- Average
- R 78.00
- Lowest seen
- R 78.00
- Highest seen
- R 78.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 27 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Isinye, die grootmaak-kind is 'n township-verhaal wat daarin slaag om komplekse kwessies soos kinderregte en aanneming aan te spreek en terselfdertyd 'n lekkerlees-storie te wees. Isinye is haar antie Thandiwe en oom Siyolo se eie grootmaak-kind. Maar dan daag haar regte ma uit die bloute op en vat Isinye saam met haar na die plakkerskamp waar sy bly. Met pragtige swart-en-wit illustrasies deur Elizabeth Andrew.
