
Israel-Reeks 11: Hooglied
Israel-Reeks 11: Hooglied (Afrikaans, Paperback)
R 277.00
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 291.00
- Lowest seen
- R 224.00
- Highest seen
- R 291.00
- Last change
- -R 14.00
- First indexed
- 13 Jul 2022
- Retailer
- Loot
Description
Marc se ou kunsdosent Simon kom kuier en hulle wys die hele land vir hom. Ma se Mara en haar oppasser Anna kom kuier in Jerusalem en Mara begin al meer haar Joodse afkoms verwelkom. Dit is Yoshi se bar mitzvah? Die dae is vir die Kriges soms donker, maar soms ook wondermooi. Shir-HaShirim - 'n hooglied? Dikwels nie. Tog is daar altyd 'n lied om te sing. Die hooglied van Israel is die elfde boek in die reeks.