Ja! KIeuter Bybelstories oor Liefde (mini)

Ja! KIeuter Bybelstories oor Liefde (mini)

R 69.00

Takealot ยท checked 11 days ago

View at Takealot
Average
R 74.66
Lowest seen
R 69.00
Highest seen
R 84.00
Last change
-R 15.00
First indexed
14 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

'n Pak van tien Ja! KIeuter Bybelstorieboek oor God se liefde minis.

Die kleurvolle geillustreerde Ja! KIeuter Bybelstorieboek oor God se liefde sluit vyf Bybelstories in uit die Ja! Kleuter Bybelstorie-reeks. Elke storie verduidelik die tema van God se liefde op 'n praktiese manier aan kinders.

Inhoudsopgawe:

1. God gee kos en water

2. Nehemia help om Jerusalem weer mooi te maak

3. Jona wil nie na God luister nie

4. Die pappa met die oop arms

5. Jesus het sy vriende lief

Elke storie word vergesel deur 'n gebed om kinders te help om 'n verbinding met God te maak, en 'n Christelike waarde wat die storie versterk.

Die gewilde Ja! KIeuter Bybelstorie-reeks is ontwikkel met die inagneming van jou kind se ontwikkelingsfases en unieke temperament. Dit help met geloofsvorming, woordeskat sowel as leesvaardighede en emosionele ontwikkeling.

Voorstelle om hierdie boek saam met jou kind te geniet: Lees die Bybelstorie en gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind. Se die gebed saam met jou kind op.

What's in the box
1 x pack of 10 Mini books