
James Bond, ontbloot
James Bond, ontbloot (Afrikaans, Paperback)
R 177.00
Loot ยท checked Yesterday
- Average
- R 177.00
- Lowest seen
- R 177.00
- Highest seen
- R 177.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 16 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Is 'n tarantula so dodelik soos wat James Bond wil he ons moet glo in Dr No? Kan die menslike liggaam die G-krag waaraan Brittanje se beroemdste spioen in Moonraker onderwerp word, werklik oorleef? Is die blouring-seekat so giftig soos wat in Octopussy beweer word? En wat is die effek op die menslike liggaam van 'n oordaad rooivleis, brood en Martini's? Heinz Modler beantwoord die en baie ander interessante vrae in James Bond, Ontbloot- Die naakte waarheid agter Brittanje se beroemdste geheime agent. Die gewilde skrywer se deeglik nagevorste antwoorde sorg keer op keer vir fassinerende resultate.