Jan Braai Junior In Die Kombuis

Jan Braai Junior In Die Kombuis

R 209.00
5.0(1)

rated at Takealot · checked Today

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 195.16
Lowest seen
R 175.00
Highest seen
R 219.00
Last change
R 34.00
First indexed
27 Aug 2026
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Jan Braai Junior In Die Kombuis

    5.0(1) Checked Today

    R 209.00

    View
  • Loot

    Jan Braai Junior

    Checked 28 Sep 2026

    R 223.00

    +R 14.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Jan Braai Junior In die kombuis is 'n boek vir die volgende geslag. Dis geskryf in Jan Braai se kenmerkende styl en die hele gesin kan die maklik volgbare, stap-vir-stap-resepte geniet. Gemik op jong kinders om hulle te help om heerlike kos suksesvol te maak en vertroue in hul vaardighede in die kombuis te ontwikkel, pak jy 'n lewenslange reis aan waar jy spesiale etes met gemak en selfvertroue sal kan maak.

Hierdie gebruikersvriendelike boek bevat die grondbeginsels van kookkuns wat elke persoon behoort te ken, en gebruik basiese toerusting en sakpas bestanddele. Met Jan Braai se wenke en raad sal Jan Braai Junior In die kombuis jou gereedmaak om vir die res van jou lewe soos 'n kampioen te kook!

Similar products