Jason en die boekwurm

Jason en die boekwurm

Jason en die boekwurm (Afrikaans, Paperback)

R 136.00

Loot · checked 29 Sep 2026

View at Loot
Average
R 136.00
Lowest seen
R 136.00
Highest seen
R 136.00
Last change
R 0.00
First indexed
25 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Jason se ma het vir hom ’n boek gekoop. Die boek le op die eetkamertafel. Maar Jason gaan dit beslis nie lees nie. O nee, hy het baie beter dinge om te doen. Maar dan seil ’n astrante bont wurm egter onverwags uit die boek ... en Jason word deel van ’n prettige storie-avontuur! ’n Lekker avontuurbelaaide leesboek vir beginners, met volkleur-illustrasies en ’n positiewe boodskap oor boeke wat selfs die traagste leser sal aanspoor om homself tussen die bladsye van ’n boek te begewe!