
Jesus Christus En Ons Lewe in Hom
Jesus Christus En Ons Lewe in Hom - 'n Sistematiese, Evangeliese Leerstelling Oor Die Persoon En Werke Van Jesus Christus (Afrikaans, Paperback)
R 168.00
Loot · checked 29 days ago
- Average
- R 168.00
- Lowest seen
- R 168.00
- Highest seen
- R 168.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 26 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Jesus Christus en ons lewe in Hom is 'n sistematiese, evangeliese leerstelling oor die Persoon en werke van die Here Jesus. Die skrywer wil gelowiges help om aan die hand van beter kennis weerstand te bied teen die stygende vloedgolf van teologiese dwalinge oor wie Jesus Christus werklik is. Hy wil lesers ook help om die ware Christus van die Skrifte te ontmoet, as hulle Verlosser aan te neem, en 'n persoonlike verhouding met Hom op te bou. Hoofstuktitels is onder meer: God wat mens geword het; liefde as 'n lewensbeginsel; opdragte en beloftes; die Koning wat weer kom.