Jesus

Jesus

Jesus - 'n Roman (Afrikaans, Paperback)

R 210.00

Loot · checked 5 days ago

View at Loot
Average
R 210.00
Lowest seen
R 210.00
Highest seen
R 210.00
Last change
R 0.00
First indexed
27 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Enigmaties, ondeurgrondelik, sonder enige gemaakordentlike gesprekke; ten spyte van sy misterie – of dalk juis as gevolg daarvan – het hierdie Jesus liefde sowel as ontsteltenis laat opwel in die harte van mense wat sy pad gekruis het. Maria het gesien watter uitwerking sy teenwoordigheid gehad het, hoe jongmense – mans en vroue – Hom sou aankyk met die blik wat ’n bruid in haar oe het wanneer haar bruidegom opdaag … Hulle gesigte het gelewe, gestraal van blydskap en lewensin.

Similar products