
Jock van die Bosveld en ander ware dierestories
rated at Takealot · checked 7 days ago
- Average
- R 117.73
- Lowest seen
- R 99.00
- Highest seen
- R 170.00
- Last change
- R 4.00
- First indexed
- 29 Mar 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Ontdek die wonderlike verhaal van Jock, die Suid-Afrikaanse hond wat wereldberoemd geword het; ontmoet ’n brilpikkewyn wat mense geinspireer het om nie die see te besoedel nie; en skud poot met Just Nuisance, ’n hond wat by die Britse vloot aangesluit het!
Ontmoet ’n paar dapper en interessante diere van regoor die wereld! Ontdek die wonderlike verhaal van Jock, die Suid-Afrikaanse hond wat wereldberoemd geword het; ontmoet ’n brilpikkewyn met die naam Gregory Peck wat mense geinspireer het om nie die see te besoedel nie; en skud poot met Just Nuisance, ’n hond wat by die Britse vloot aangesluit het! Hierdie boek bevat vyf asemrowende ware dierestories: 1. Seeman Just Nuisance: Het jy al gehoor van ’n hond wat lid van die vloot is? Of ’n pet dra en alleen trein ry? Dis wat Just Nuisance gedoen het. 2. Visvriende Big Red en Blackie: ’n Wonderlike ware verhaal oor die wonderbaarlike vriendskap tussen twee troetelvisse. 3. Jock van die Bosveld: Ontdek die wonderlike verhaal van Jock, die dapper Suid-Afrikaanse hond wat wereldberoemd geword het. 4. Die ysbeer en die kietsiekat: Die merkwaardige verhaal van ’n katjie wat op ’n dag in die ysbeerpoel by ’n dieretuin beland het – en deur een van die gevaarlik bere gered is! 5. Gregory Peck die brilpikkewyn: Vind uit hoe ’n brilpikkewyn genaamd Gregory Peck mense geinspireer het om vir die natuur om te gee. Die stories word op ’n toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak!
What's in the box
1 x Book