Jorsie Die Worsie 1: Die Raaisel Van Die Lammervanger

Jorsie Die Worsie 1: Die Raaisel Van Die Lammervanger

Jorsie Die Worsie 1: Die Raaisel Van Die Lammervanger (Afrikaans, Paperback)

R 178.00

Loot · checked 17 days ago

View at Loot
Average
R 178.00
Lowest seen
R 178.00
Highest seen
R 178.00
Last change
R 0.00
First indexed
17 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Ontmoet vir Jorsie, 'n klein worshond met 'n groot hart en 'n nog groter familie!

Maar wag, hy's nie sommer 'n gewone worsie nie ... terwyl sy neefs en niggies skoothonde is, is Jorsie anders. Hy's nie tevrede met 'n gewone hondelewe nie, hy wil 'n polisiehond wees!

Wanneer een van Jorsie se skaaphondmaats, se lammertjies skielik wegraak, is die dorp se drie polisiehonde nie baie lus om te help soek nie.

Jorsie kom gelukkig op 'n leidraad af ... Sal hy die raaisel kan oplos en die lammertjie veilig kan terugbring na die plaas?