Jou Natuurgids (Book Only)
Die Diere en Plante van Suider-Afrika in 'n Neutedop
Takealot · checked 7 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 365.00
- Lowest seen
- R 365.00
- Highest seen
- R 365.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 21 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Jou Natuurgids - klankgereed boek is 'n alles-in-een-gids met vele brokkies feite en inligting. Ideaal vir reisigers wat Suider-Afrika vir die eerste keer besoek, asook die meer ervare natuurliefhebbers, 'n toeganklike gids tot die gedragswyses van wilde diere. Dek die algemeenste soogdiere, voëls, reptiele, paddas, insekte, spinnekoppe, skerpioene, bome en blomplante wat in Suider-Afrika voorkom.
-Lesersvriendelike teks met meer as 900 asemrowende foto's wat verklap wat die kreature van die Afrika- wildernis doen en waarom hulle dit doen.
-Inligting is verklarend en beskryf gedrag in pleks van die ritse tegniese data tipies van ander veldgidse.
-Sluit in verspreidingskaarte, dierspore, ikone en tabelle vir vinnige identifisering.
-Met die Klankleser kan die leser luister na die geluide wat soogdiere, voëls, paddas en andeer diere maak, asook die uitspraak van die wetenskaplike name van al die diere en plante wat in die boek verskyn.
- Die klankleser is nie ingesluit nie, maar kan wel as deel van Jou Natuurgids met klankleser paket bekom word.
What's in the box
1 x Book