Junior Tweetalige Skoolwoordeboek/Bilingual School Dictionary

Junior Tweetalige Skoolwoordeboek/Bilingual School Dictionary

Grade 4-6

R 165.00
4.9(17)

rated at Takealot · checked Yesterday

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 133.17
Lowest seen
R 129.00
Highest seen
R 165.00
Last change
R 26.00
First indexed
23 Jan 2024
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die Pharos Junior Tweetalige Skoolwoordeboek fokus op leerders van graad 4-7 en het 'n paar nuwe, unieke kenmerke. Die woordeboek bevat sowat 5000 trefwoorde en is geskik vir Afrikaans en Engels huistaal of addisionele taal.

Van die kenmerke wat die gebruiker kan verwag, is: Voorbeeldsinne; sinonieme en antonieme; homonieme en homofone; frases; idiome en spreekwoorde Woordverdeling en klem; woordsoorte volledig uitgeskryf Attributiewe vorm, trappe van vergelyking, meervoud, verkleiningsvorm, deeltjiewerkwoorde, verlede tyd; Inligtingskassies met verdere inligting oor grammatika, spelling en taalgebruik; Afleidings van basiswoorde met hul vertalings. Unieke kenmerke van die woordeboek is die byvoeging van woordsoorte se onderafdelings; intensiewe vorme; homofone en woorde wat dikwels verwar word met hul vertalings; en dierename, met die versamelnaam, manlik en vroulik, woord vir die kleintjies en die dier se geluid.

What's in the box
1 x Book