
Jy Bly My Kind
Jy Bly My Kind - 'n Ware Verhaal (Afrikaans, Paperback)
R 199.00
Loot ยท checked Today
- Average
- R 199.00
- Lowest seen
- R 153.00
- Highest seen
- R 226.00
- Last change
- -R 27.00
- First indexed
- 18 Jul 2024
- Vendor
- Loot
Die ware verhaal van 'n ma se stryd om met onvoorwaardelike liefde te aanvaar dat haar kind gay is. Die skrywer se doel met hierdie boek is om ander gesinne in soortgelyke omstandighede hoop te gee. Sy vertel van die skok wat sy en haar man moes verwerk toe hulle lieflingdogter aankondig sy is verlief op 'n vrou. Lidia Theron beskryf die pad wat hulle moes loop om tot volle aanvaarding te kom.



