Kabbo Op Die Ysterspoor

Kabbo Op Die Ysterspoor

Kabbo Op Die Ysterspoor (English, Afrikaans, Paperback)

R 52.00

Loot · checked 4 days ago

View at Loot
Average
R 36.00
Lowest seen
R 20.00
Highest seen
R 52.00
Last change
R 16.00
First indexed
30 Mar 2022
Retailer
Loot

Description

//Kabbo op die ysterspoor bied ’n voorstelling van die titelkarakter, 'n sjamaan, se verplasing na die groot god Eloib se werklikhei. Die eenman-drama handel oor die spirituele wysheid van die Boesmans en herinner die gehoor daaraan dat voorstellings van diaspora in die Afrikaanse drama nie slegs Afrikaners en hul bande met ’n tuisland, gasheerland en postkolonie betrek nie.