Kakiebosliefde

Kakiebosliefde

Kakiebosliefde (Afrikaans, Paperback)

R 103.00

Loot · checked 26 Sep 2026

View at Loot
Average
R 90.75
Lowest seen
R 79.00
Highest seen
R 103.00
Last change
-R 8.00
First indexed
02 Mar 2025
Retailer
Loot

Description

Lumé Gous het ’n spesifieke olie nodig vir die parfuum wat sy maak. Die enigste plek waar sy dit kan kry, is op Neil Mulder se plaas.

Lumé en Neil verskil soos dag by nag. Sy is ’n per feksionis en hy ’n sorgelose terggees. Geen wonder hul eerste ontmoeting is katastrofies nie en sy wil hom en sy hond nooit weer sien nie.

Maar hoe kry sy dan die olie vir haar parfuum? Sy beraam ’n plan, maar die noodlot gryp in.