Kaptein Onderbroek 4: Kaptein Onderbroek en die wraak van professor Poepenpoel
Kaptein Onderbroek 4: Kaptein Onderbroek en die wraak van professor Poepenpoel (Afrikaans, Paperback)
R 197.00
Loot · checked Today
- Average
- R 197.00
- Lowest seen
- R 195.00
- Highest seen
- R 201.00
- Last change
- -R 4.00
- First indexed
- 11 Sep 2025
- Vendor
- Loot
George en Harold is in graad vier en hulle is mal oor poetse bak. Wanneer hulle nuutste poets hulle wetenskaponderwyser tot raserny dryf, kry hulle skoolhoof, mnr. Mor, dadelik iemand in sy plek: Professor Poepenpoel.
George en Harold spot te lekker met die professor se lawwe naam en van. Maar dan neem die professor wraak. Hy dwing almal in die stad om ook lawwe name en vanne te kry – en probeer die hele wêreld oorneem!