Kaptein verdwyn

Kaptein verdwyn

R 125.00
4.6(5)

rated at Takealot · checked 14 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 139.77
Lowest seen
R 108.00
Highest seen
R 175.00
Last change
R 10.00
First indexed
29 Mar 2022
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Kaptein verdwyn

    4.6(5) Checked 14 days ago

    R 125.00

    View
  • Loot

    Kaptein Verdwyn

    Checked 28 Sep 2026

    R 188.00

    +R 63.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik. Toe Kyle 'n nuwe selfoon kry, laai hy app af wat belowe om jou onsigbaar te maak! Dan verander Kyle in 'n superheld: Kaptein Verdwyn! En dis tyd om die boelie 'n les te leer ...
Wat sal jy doen as jy onsigbaar kan raak? Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik. Denzel die Draak knou gedurig ander kinders af, terg hulle en vat hulle pousebroodjies. Toe Kyle 'n nuwe selfoon kry, laai hy ’n vreemde app af – een wat belowe om jou onsigbaar te maak! Kort voor lank verander Kyle in 'n superheld: Kaptein Verdwyn! En hy besluit dit is tyd om die boelie ’n les te leer ... 'n Aksiebelaaide storie met 'n positiewe boodskap wat kinders kan bemagtig om hul man te staan teen boelies. Agterin die boek verskyn nuttige raad oor hoe om boelies te identifiseer en wat om te doen as iemand jou boelie.