
Karel Kameleon En Die Geheime Tempel
Karel Kameleon En Die Geheime Tempel (Afrikaans, Hardcover)
R 220.00
Loot ยท checked Today
- Average
- R 220.00
- Lowest seen
- R 172.00
- Highest seen
- R 257.00
- Last change
- -R 37.00
- First indexed
- 29 Nov 2023
- Vendor
- Loot
Karel Kameleon word saam met twaalf ander spioene opgeroep deur Groot Gekko Dikke Nekko. Die baasspioen en oprigter van die Geheime Diereverbond ontbied hulle na sy geheime tempel in die oerwoud. Die lys met al die name van die spioene van die Geheime Diereverbond is gesteel. Wie het die lys gesteel? En hoe het hy by die altaarkamer uitgekom?