Ken & Verstaan KABV Ekonomiese En Bestuurwetenskappe Graad 8 Leerdersboek
rated at Takealot · checked 4 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 240.00
- Lowest seen
- R 240.00
- Highest seen
- R 325.00
- Last change
- R 85.00
- First indexed
- 30 Mar 2022
- Retailer
- Takealot
Takealot Cheapest
Ken & Verstaan KABV Ekonomiese En Bestuurwetenskappe Graad 8 Leerdersboek
5.0(1) Checked 4 days ago
ViewR 325.00
Loot
Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurwetenskappe Leerdersboek Graad 8 AfrikaansChecked 3 days ago
ViewR 328.00
+R 3.00
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8 is deur 'n ervare span geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks help die leerders om die inhoud van en vaardighede vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek verduidelik sowel kernbegrippe as ekonomie- en rekeningkundeterme in toeganklike taal, sluit voorbeelde uit die leerders se omgewings in, voorsien woordverklarings in die kantlyn asook 'n volledige woordelys aan die einde van die boek, bied geleentheid vir gereelde konsolidering van nuutverworwe kennis in die afdelings vir hersiening en eksamenvoorbereiding.
