
Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Onderwysersgids Graad 9 Afrikaans
Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Onderwysersgids Graad 9 Afrikaans (Afrikaans, Paperback)
R 675.00
Loot · checked Today
- Average
- R 665.00
- Lowest seen
- R 665.00
- Highest seen
- R 675.00
- Last change
- R 10.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Vendor
- Loot
Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Graad 9 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul wetenskapkennis kan voortbou. Die innoverende Onderwysersgids bevat: 'n werkskedule vir die hele jaar om beplanning maklik te maak, riglyne oor die onderrig van elke les en elke vorm van assessering asook stapsgewyse ondersteuning met die aanbieding van aktiwiteite, fotokopieerbare assesseringsvorms, toetse en voorbeeld-vraestelle met hulle memorandums.

Loot
Ken & Verstaan Landbouwetenskappe Onderwysersgids Graad 10 Afrikaans
R 486.00

Loot
Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurwetenskappe Onderwysersgids Graad 7 Afrikaans
R 631.00

Loot
Via Afrika Natuurwetenskappe Graad 7 Onderwysersgids
R 295.00

Loot
Kollig Op Natuurwetenskappe Graad 9 Onderwysersgids en Gratis Plakaat Pak: Graad 9: Onderwysersgids
R 454.00

Loot
Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurwetenskappe Leerdersboek Graad 9 Afrikaans
R 347.00

Loot
Almal verstaan Afrikaans: Gr 4: Onderwysersgids
R 619.00

Loot
Kollig Op Natuurwetenskappe Graad 7 Onderwysersgids en Gratis Plakaat Pak
R 454.00

Loot
Kollig Op Natuurwetenskappe Graad 8 Onderwysersgids en Gratis Plakaat Pak: Graad 8: Onderwysersgids
R 409.00

Loot
Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Leerdersboek Graad 10 Afrikaans
R 382.00

Loot
Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurwetenskappe Leerdersboek Graad 8 Afrikaans
R 328.00
Takealot
Ken & verstaan natuurwetenskappe : Gr 7: Leerdersboek
R 315.00

Loot
Verken lewenswetenskappe: Gr 10: Onderwysersgids
R 203.00