Ken & Verstaan Wiskunde Onderwysersgids Graad 8 Afrikaans

Ken & Verstaan Wiskunde Onderwysersgids Graad 8 Afrikaans

Ken & Verstaan Wiskunde Onderwysersgids Graad 8 Afrikaans (Afrikaans, Paperback)

R 512.00

Loot · checked 4 days ago

View at Loot
Average
R 351.00
Lowest seen
R 351.00
Highest seen
R 512.00
Last change
R 161.00
First indexed
22 Jul 2025
Retailer
Loot

Description

Ken & Verstaan Wiskunde Graad 8 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Wiskunde ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help leerders nie alleen om belangrike vaardighede in die vak te ontwikkel nie, maar gee aan hulle ook die bes moontlike basis waarop hulle hul Wiskunde-kennis kan voortbou. Die innoverende Onderwysersgids sluit in: 'n gedetailleerde onderrigplan om beplanning in die klaskamer te ondersteun, onderrigwenke wat die onderwyser verdere leiding met betrekking tot die onderwerpe in die leerdersmateriaal gee, uitgewerkte antwoorde vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, fotokopieerbare hulpmiddels om in die klaskamer te gebruik.

Similar products