Kinders se Spinnekoppe van Suider-Afrika

Kinders se Spinnekoppe van Suider-Afrika

R 145.00
5.0(2)

rated at Takealot ยท checked 12 days ago

View at Takealot
Average
R 162.38
Lowest seen
R 139.00
Highest seen
R 175.00
Last change
-R 20.00
First indexed
27 Aug 2026
Retailer
Takealot

Description

Verken die wonderlike wereld van Suider-Afrika se spinnekoppe - hulle kom in hordes verskillende vorms en groottes, en is veel slimmer as wat jy dink! Hierdie stampvol kinderboek verduidelik waar spinnekoppe woon, wat hulle eet, hoe hulle jag, watter gif hulle het, en hoe hulle hul kleintjies beskerm. Treffende makrofotografie verken die wereld van spinnekoppe soos nooit tevore nie. Ontmoet 'n spinnekop wat spoeg om sy prooi te vang, een wat in seeskulpe wegkruip, nog een wat as 'n mier vermon is . . . en meer as vyftig ander - van die welbekende Langbeenspinnekop tot die pragtige Blomkrapspinnekop, stekelrige Krimpvarkiespinnekop en goed-gekamoufleerde Basspinnekop. Verkoopspunte: Derde titel in 'n gewilde kinderboekreeks. Dek meer as 50 van Suider-Afrika se mees algemene en interessante spinnekopgroepe. Prettige ontwerp met skerp nabyskote van spinnekoppe in aksie. Vol fassinerende feite en het-jy-geweet-brokkies. Gesogte pryspunt.