Kinders se Vo ls van Suider-Afrika
R 139.00
5.0(5)
View at Takealot rated at Takealot · checked Yesterday
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 144.45
- Lowest seen
- R 115.00
- Highest seen
- R 199.00
- Last change
- -R 36.00
- First indexed
- 21 Sep 2023
- Retailer
- Takealot
Description
Hierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die lgroepe wat in suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweel-agtige suikerbekkies, kordate neushoringvo l; ls en vele meer. Leer hoe om verskillende vo ls; ls te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag; hoe hulle kos soek, 'n maat kies 'n nes bou, kuikens grootmaak en roofdiere vermy.
' n Volledige inleiding verduidelik konsepte soos hofmakery, migrasie en ververing. Meer as 500 treffende foto's is ingesluit, waarvan baie aantekeninge het, interessante eienskappe aan te toon. Verkoopspunte: Tweede titel in die reeks wat met Kinders se Slange van Suider-Afrika afgeskop het.
Dek meer as 60 van suider-Afrika se mees algemene en interessante vo l groepe. Vol fassinerende feite en het-jy-geweet-brokkies. Lewendige, kleurryke ontwerp met treffende foto's