Kitsgids

Kitsgids

Kitsgids - Voels van die bosveld (Afrikaans, Paperback)

R 131.00

Loot · checked 28 Sep 2026

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 131.00
Lowest seen
R 131.00
Highest seen
R 131.00
Last change
R 0.00
First indexed
12 Sep 2026
Retailer
Loot
  • Loot Cheapest

    Kitsgids

    Checked 28 Sep 2026

    R 131.00

    View
  • Takealot

    Kitsgids

    Checked 19 days ago

    R 157.00

    +R 26.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Dit is die eerste titel in 'n nuwe reeks Suid-Afrikaanse streekvoelgidse. Die skrywers is die bekende kenners van inheemse voels, Saartjie Kidson en Herman van Niekerk, bygestaan deur ander kundiges soos Jo Grosel, Derick Engelbrecht, Josef Heymans, Kobie Raijmakers, Mich Veldman en Warwick Tarboton. Die titel sluit alle voels in wat noord van Pretoria en tot by Pietersburg, en van die Botswanagrens tot aan die Oostelike Platorand gevind word - 468 spesies. Die titel is ten volle deur Birdlife South Africa geakkrediteer en is deur SASOL opgeneem in sy reeks van Suid-Afrikaanse voelboeke. Die konsep is dat die voelgidse enige persoon, hetsy nuweling voelkyker of gesoute kyker, help om binne 60 sekondes enige voel te identifiseer met behulp van nuwe praktiese en innoverende hulpmiddels in die titel.