Kitsreken : Graad 4 : Werkboek

Kitsreken : Graad 4 : Werkboek

CAPS aligned

R 109.00

Takealot · checked 8 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 109.00
Lowest seen
R 109.00
Highest seen
R 109.00
Last change
R 0.00
First indexed
29 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die Kitsreken-reeks is ontwikkel om deur middel van oefeninge leerders se kernvaardighede in wiskunde te help verbeter en konsolideer. Die nuwe uitgawe is gegrond op die KABV en volg die kurrikulum week vir week. Die oefeninge volg mekaar trapsgewys.
Die Kitsreken-reeks is ontwikkel om deur middel van oefeninge leerders se kernvaardighede in wiskunde te help verbeter en konsolideer. Die nuwe uitgawe is gegrond op die KABV en volg die kurrikulum week vir week. Die oefeninge volg mekaar trapsgewys. Die vlak is gepas om leerders maklik te help oefen en hersien, terwyl ekstra aanlyn aktiwiteite hulle belangstelling verder prikkel. Dit hou hulle gemotiveerd om hulle vaardighede te bly ontwikkel. Vir leerders is die Kitsreken-reeks ’n prettige, maklike manier om selfstandig te werk en hul vordering te toets. Vir onderwysers wat ’n helder begrip van wiskunde moet he, is dit ’n onmisbare hulpbron tot selfversekerdheid in die klas. Hierdie Kitsreken-reeks is ook beskikbaar in Engels as Instamaths.

Similar products