
Kitsreken
Kitsreken - Graad 8 Werkboek (Afrikaans, Paperback)
R 121.00
Loot ยท checked Today
- Average
- R 90.00
- Lowest seen
- R 86.00
- Highest seen
- R 121.00
- Last change
- R 31.00
- First indexed
- 15 Apr 2022
- Retailer
- Loot
Description
Die Kitsreken-reeks is ontwikkel om leerders van oefeninge te voorsien wat hulle probleem-oplossingsvaardighede sal bevorder en konsolideer. Hierdie nuwe uitgawe van die reeks is geheel en al oorgeskryf om aan die vereistes van die Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring te voldoen. Die materiaal dek al die leeruitkomste en assesseringstandaarde vir Wiskunde, en verseker dat die vlak toepaslik is en dat voldoende vordering plaasvind. Die materiaal is ook geskik vir klasse of leerders wat aan meer as die minimumvereiste van die Hersiene Kurrikulum voldoen.
Hierdie toeganklike boek is nie net 'n hulpbron vir onderwysers wat hulle leerders se begrip en selfvertroue in Wiskunde wil bevorder nie, maar ook 'n genotvolle en maklike manier vir leerders om hulle Wiskunde deur middel van selfstudie te verbeter of hersien. Die skrywers gee vir leerders riglyne sodat hierdie leerarea, wat dikwels 'n struikelblok is, 'n inspirasie word!
Die K/tere/cen-reeks dek graad 3-9 en is ook in Engels beskikbaar as Instamaths.
