Klasgids (Laerskool): Tegnologie in die Klas
Klasgids (Laerskool): Tegnologie in die Klas - Taal in Konteks (Begripstoetse) (Afrikaans, Paperback)
R 79.00
Loot · checked Today
- Average
- R 79.00
- Lowest seen
- R 79.00
- Highest seen
- R 79.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Vendor
- Loot
Die Klasgids (Laerskool) is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 1-7. Dit dien as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders, mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, ensovoorts.
Die inhoud van die Klasgids behels artikels geskik vir beide Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal, en daar word gepoog om al die aspekte van die leerplan (soos in die KABV aangedui) te dek: Luister en praat, Lees en kyk, Skryf en aanbied, Taalstrukture en -konvensies.
Onderwysers van alle kurrikulums kan die Klasgids gebruik: staatskole, IEB-skole, tuisskole. Die inhoud is van so ’n aard dat dit aangepas kan word en as verryking en ekstra oefening kan dien.