Klaskameraad Studiegids: Die 17de Veer

Klaskameraad Studiegids: Die 17de Veer

Klaskameraad Studiegids: Die 17de Veer (Afrikaans, Paperback)

R 150.00

Loot ยท checked Yesterday

View at Loot
Average
R 121.00
Lowest seen
R 103.00
Highest seen
R 150.00
Last change
R 29.00
First indexed
02 Nov 2023
Retailer
Loot

Description

Lara werk in haar vrye tyd by 'n tatoeeersalon, en wonder soms oor die pa wat sy nooit gehad het nie. Alex het in 'n kinderhuis grootgeword en het 'n vreemde fassinasie met uile. Lara weet dit nog nie, maar haar en Alex se stories is op die punt om vir ewig verstrengel te word. En alles begin met 'n boks vol briewe wat sy in 'n hoededoos op haar ma se kas ontdek.

Similar products