Klaskameraad Studiegids: Dit Het Alles Begin By 'n Hond

Klaskameraad Studiegids: Dit Het Alles Begin By 'n Hond

Klaskameraad Studiegids: Dit Het Alles Begin By 'n Hond (Afrikaans, Paperback)

R 150.00

Loot · checked Today

View at Loot
Average
R 144.00
Lowest seen
R 138.00
Highest seen
R 150.00
Last change
-R 12.00
First indexed
09 Feb 2024
Retailer
Loot

Description

Die gids is ’n gebruikersvriendelike en praktiese hulpmiddel wat die onderrigproses van die roman Dit het alles begin by ’n hond as letterkundige werk in die klaskamer ondersteun en bydra tot die leerder se begrip en genieting van die teks. Dit kan in beide Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal-klasse gebruik word.

Literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, en verskeie navorsingsonderwerpe vir die Letterkundeprojek word gegee.