Klaskameraad Studiegids: Oefenvraestelle

Klaskameraad Studiegids: Oefenvraestelle

Klaskameraad Studiegids: Oefenvraestelle - Betower, die Drama (Afrikaans, Paperback)

R 169.00

Loot · checked 2 days ago

View at Loot
Average
R 149.80
Lowest seen
R 95.00
Highest seen
R 199.00
Last change
R 56.00
First indexed
07 Dec 2022
Retailer
Loot

Description

Nadia het 'n geheim. Dit die rede waarom sy by haar ouma in die Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige Poenk. Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ruik. Wat haar wys wat daar kleure soos ritselgroen, bangmaakgroen, fluistergroen, kieliegroen en flikkergroen bestaan. Poenk wie se naam sy oor en oor in haar huiswerkboek skryf. Wat vir haar gedigte lees en vir haar sprokies vertel. Poenk wat self 'n geheim in hom ronddra.

'n Betowerende drama uit die pen van Fanie Viljoen.

  • Nasionaal voorgeskryf vir Afrikaans EAT Graad 10 (Drama)
  • Bevat agtergrondinligting oor die skrywer
  • Pre- en postlees-aktiwiteite en -vrae
  • Volledig uitgewerkte antwoorde
  • 'n Volledige woordelys