
Klaskameraad Taalwerkboek: Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Klaskameraad Taalwerkboek: Afrikaans Eerste Addisionele Taal - Graad 10-12 (Afrikaans, Paperback)
R 183.00
Loot · checked Today
- Average
- R 183.00
- Lowest seen
- R 58.00
- Highest seen
- R 183.00
- Last change
- R 125.00
- First indexed
- 08 Jan 2025
- Vendor
- Loot
Ekstra taaloefeninge is iets wat skaars is en menige onderwyser (ouer en leerder) soek. Dit is wat die Taalwerkboek Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10-12 ideaal maak: Dit is ’n taalhersieningsboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal met oefeninge vir taalstrukture en -konvensies. Daar is hersieningsoefeninge van die volgende taalaspekte: woordeskat-uitbreiding, woordkeuses, sinsbou, spelling en punktuasie. Die hersieningsvrae is ook in noue samehang met die Nasionale Eksamenvraestel 1 vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal (NSS en IEB) opgestel.
Hierdie boek is ideaal vir die leerder wat taalstrukture en -konvensies onder die knie wil kry en ekstra oefening wil doen. Die boek dien as aanvulling vir all taalhandboeke.
Antwoorde word op ‘n QR-kode verskaf.
Hierdie boek is ideaal vir die leerder wat taalstrukture en -konvensies onder die knie wil kry en ekstra oefening wil doen. Die boek dien as aanvulling vir all taalhandboeke.
Antwoorde word op ‘n QR-kode verskaf.

Loot
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal
R 215.00

Loot
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 1: Grootboek pakket (4 grootboeke)
R 1 229.00

Loot
Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Afrikaans Taal en Leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal
R 273.00

Loot
X-Kit Presteer! Lien Se Lankstaanskoene Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12
R 132.00

Loot
Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal (KABV): Gr 7 Onderwysersgids & CD
R 394.00

Loot
X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Fiela Se Kind - Die Drama Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12
R 132.00